November 1, 2012

Sake 24 (Beeld): Geen tierlantyntjies help Dipula sy teiken tref

Sake 24 (Beeld): Geen tierlantyntjies help Dipula sy teiken tref (PDF 161.2 KB)

Met sy sterk fokus op winkelsentrums sonder tierlantyntjies het die Dipula Income Fund resultate behaal wat strook met die vooruitskatting in sy voornoteringsprospektus.