Sake 24 (Beeld): Dipula fonds koop drie kleinhandelbates (PDF 150.6 KB)
November 1, 2012Sake 24 (Beeld): Dipula fonds koop drie kleinhandelbates (PDF 150.6 KB)
As deel van die aggressiewe uitbreiding van sy portefeulje gaan die Dipula Income Fund nog drie kleinhandeleiendomme teen altesame R268 miljoen verkry.